southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Cardiomatic Breimasjien met Motor in Pretoria, Gauteng for sale

Cardiomatic Breimasjien met Motor

Beskrywing
Soort: Home Appliances
Soort: Sewing Machine
Goed opgepaste Cardiomatic. Is redelik min gebruik en reeds ongeveer 12 jaar oud. Al die naalde is nog 100% asook spaarnaalde. Aangesien breimasjiene nie meer vrylik beskikbaar is nie gaan dit tot jou voordeel wees vir die winter. Die aanwysingsboeke en al die ekstras is ook beskikbaar by die breimasjien.

>> Click here to search for more - Refrigerators, ovens etc. in Gauteng