southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Karp Hengel in Pretoria, Gauteng for sale

Karp Hengel

Soort:
Fishing
Ons hengel winkel verskaf die beste varswater vis aas vir spesie karp hengel, naamlik BOILIES!
Boilies is nie net 'n uitstekende karp hengel aas vir spesie karp hengel nie, dit is ook uiters geskik vir kompeterende varswater hengel (varswater visvang) en vir sosiale karp visvang ( papgooi).
Besoek gerus ons web werf vir meer besonderhede deur ons winkel se naam op Google te soek: The Boilie Shop

>> Click here to search for more - Hunting & Fishing in Gauteng