southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Hoewe met besigheids regte in Pretoria, Gauteng for sale

Commercial properties

Hoewe met BESIGHEIDS REGTE in Montana. 1 Hektaar met regte om 17 chalets plus Hoofgebou te ontwikkel. Regte sluit in vermaakliksheids area en Kapel. 5 van hierdie geboue bestaan reeds en word geokkupeer. Bestaande eenhede is gemeubileer. Huidige inkomste van /- R 5 600 per eenheid per maand . Inkomste kan drasties verhoog word deur ander eenhede te bou en funksies te hou. Gevestigde tuin met baie sterk boorgat wat oor laaste 10.6 jaar standhoudend is. Naby N1/ N4 hoofroetes. Naaste groot winkel sentrum 1.5km. Eienaar verhuis na Wes Kaap. R 6 750 000 onka. Eiendom in BK geregistreer. BTW kan terug ge-eis word. Direk van eienaar. Kontak: Braam Fourie 082 454 9494 of Elize Fourie: 082 336 2226. Verdere inligting op laperna.coza

>> Click here to search for more - Commercial properties in Gauteng