southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Wat elke christen moet weet in Pretoria, Gauteng for sale

Books

Soort:
Boeke - Tydskrifte
Soort:
Religion
Voorwoord
Die aanvanklike rede waarom ek hierdie boek wou skryf, is omdat ek ? vrou eendag by ? vlooimark gehoor navraag doen het, in verband met ? boek oor drome en ek was
self nuuskierig om te sien wat daar beskikbaar was, maar die enigste boek wat die verkoopsman mee vorendag gekom het, was so teleurstellend, sodat ek daar en dan besluit het, omdat ek self drome droom en gesigte sien sedert ek sestien jaar oud was, om hierdie boek aan te durf.
Ek het na my naaste biblioteek gegaan en daar ? boek gevind wat iemand oor drome en gesigte geskryf het, maar ek was dié keer baie ontsteld, omdat die skrywer, aarskynlik
? hoogleraar en sogenaamde wetenskaplike oor die openbaring van God, die vraag vra of God nog in drome en gesigte spreek. Ek antwoord nie op sy boek nie, maar
ek wil almal wat my boek lees verseker, dat die antwoord in hoofletters JA, is!
Die afgelope 22 maande wat ek weer voltyds aan die boek gewerk het, het ook ? geestelike rehabilitasieperiode vir my geword, omdat ek 11 jaar gelede aan die boek begin werk het, maar ek na ? paar maande weer hieraan opgehou werk het, weens die tragiese afsterwe van my dogter gedurende 2002. Die boek was bedoel om ook ? persoonlike reis te wees, maar ek het eers nadat ek onwrikbaar aan die boek
begin werk het, tot die besef gekom dat Christus my ook tot my voorneme, om hierdie boek te skryf, gebind het.

>> Click here to search for more - Books in Gauteng